Redenaars:

Nicola van der Wath van Welkom Volkskool eindig onder die Top 10 Redenaars in die Vrystaat tydens die Semi-finale ATKV-Redenaarskomeptisie in Bloemfontein.

Baie geluk!!!