Ons het met die afgelope Mnr. en Mej. Dit en Dat gesien hoe kreatief die Volkies is. Hulle uitrustings was almal geskep en gemaak met rommel.

Junior Dogters:   Foto Bo

2de Prinses Mienke Nieuwenhuis

1ste Prinses Tylan v.d. Merwe

Mej. Dit en Dat Junior: Sune Pelser

IMG_9196 (Large)

Junior Seuns:  Foto Bo

2de Prins Loukie Marneweck

1ste Prins Marno Buys

Mnr. Dit en Dat Junior: Waldo v. Zyl

IMG_9196 (Large)

Senior Dogter:  Foto Bo

2de Prinses Talita Naude

1ste Prinses Venita Hugo

Mej. Dit en Dat Senior: Megan Weppener

IMG_9198 (Large)

Senior Seuns:  Foto Bo

2de Prins Jayden Terblanche

1ste Prins Steve Nortje

Mnr. Dit en Dat Senior Christoff v. Zyl

 

Baie dankie aan almal wat hierdie projek van die Voortrekkers ondersteun het.