Welkom Volkskool se medaljewenners op die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe is vlnr Bianca Kellerman (Bronsmedalje: Diskus) en Miné de Klerk (2 Goue medaljes vir Diskus en Gewigstoot).

Voorwaar geen geringe prestasie vir die 2 dogters om in dieselfde ouderdomsgroep (13 jaar) medaljes op die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te behaal nie!