Dié netbalspan van Welkom Volkskool was die ligawenners in die 0/10 ouderdomsgroep. Hulle het skitterende netbal gespeel met 191 doele vir en slegs 17 doele teen hulle.

Hulle is van links na regs.

Nadia Myburgh, Ashley Wasyliszyn, Hailey Harker, Michaela Swart, Cay-Lee Roets, Britnet Wasyliszyn en Ilke de Klerk.