Baie geluk aan Miné de Klerk en Chanté-Mari van der Merwe van Welkom Volkskool, wat gekies was vir die Landloop-Interprovinsiale Span.

Op die foto bo:

Miné de Klerk (links) en Chanté-Mari van der Merwe (regs)