0/13A Krieket uitslae:

26 September Liga Wedstryd teen Naudeville

Volkies wen met 10 paaltjies

Zander v.d. Berg 5 paaltjies vir 7 lopies in 6 beurte.

Kellan Oehley 61 nie uit nie.

Senekaltoer (2 tot 4 Oktober) wen 5 uit 5

Wedstryd 1 : 

  •  Naudeville vs Welkom Volkskool
  • Volkies wens met 133 lopies
  • Jayden Swaine 55 nie uit nie.

Wedstryd 2:

  • Riebeeckstad vs Welkom Volkskool
  • Volkies wen met 6 paaltjies
  • Zander 4 paaltjies
  • Juandre 4 paaltjies

Wedstryd 3:

  • Jordania vs Welkom Volkskool
  • Volkies wen met 8 paaltjies
  • Kellan 91 nie uit nie.

Wedstryd 4:

  • Senekal vs Welkom Volkskool
  • Volkies wen met 65 lopies

Wedstryd 5:

  • Merriespruit vs Volkies
  • Volkies wen met 7 paaltjies.
  • Jayden 56 nie uit nie