Welkom Volkskool se Hoofleiers vir 2016 is van links na regs Lize-Mari van Niekerk (Onderhoofdogter), Miné de Klerk (Hoofdogter), Justin Neethling (Hoofseun) en Danie Crouwkamp (Onderhoofseun).