Ruan Hart, ‘n man van staal. Ruan het hom puik van sy taak gekwyt tydens Welkom Volkskool se Kleuratletiek. Hy het die Gewigstoot Seuns 0/11 se rekord met amper 2 meter verbeter. Ruan werk hard en sy doelwit is om ‘n medalje op die SA Kampioenskappe te wen.