Welkom Volkskool behaal die eerste plek met deelnemers in Gr. 3 (Adolf Nel en Kiana van Vuuren) tydens die Bultfontein ATKV – Redenaarskompetisie.  Kiana het ook trofee gewen vir haar eerste plek in die Gr. 3 afdeling.