Welkom Volkskool is baie trots op mev. Marizanda Steenkamp wat ‘n Rapport Onderwysfonds toekenning ontvang het om ‘n Wiskunde Somerskool by Utrecht universiteit in Nederland by te woon.