Die volgende atlete het baie goed presteer op die Noord Vrystaat Atletiekbyeenkoms en sodoende deurgedring na die Vrystaat Kampioenskappe te Bloemfontein.

FOTO BO:

Voor vlnr: Jaundré Vorster, Marida Scheepers, Ilke de Klerk, Mienke Nieuwenhuis en Ruan Hart.

Agter vlnr: Danie Crouwkamp, Liza Hart, Bianca Kellerman, Miné de Klerk  en Marcus Stols.