Welkom Volkskool was as die wenskool van die Gr. 5 afdeling van die ATKV-Redenaars te Bultfontein aangewys. Die deelnemers was Lerne Goodman (1ste) en Minke van Wyk.