Wenners van die Lejweleputswa o/14A netbal liga.

Baie geluk aan mej. Lizelle Janse van Rensburg en haar span. Om `n liga te wen is `n groot prestasie. Die Gimmies is baie trots op julle!

Agter: Ayanda Williams (kapteine), Itumeleng Khiba, mej. Lizelle Janse van Rensburg (afrigter), Winette Wangra, Xola Dayimane.

Voor: Moleboheng Matsepe, Lerato Mosala, Kekeletso Molotsi, Neo Peza.

Inligting verskaf deur Tanya:

Tanya 2