Welkom-Gimnasium is die wenner in die finaal van die Kovsiebeker in die Shimla-liga met 18-16 teen Diamantveld van Kimberley.

Foto en inligting verskaf deur Tanya:

Tanya  Welkom Gimnasium