Vrystaat Provinsiale netbalspanne

Baie geluk aan die meisies met die uitsonderlike prestasie. Ons Gimmies is baie trots op julle.

Geluk ook aan die afrigters wat so doelgerig met die spanne en speelsters werk.

Agter: Xoliswa Mahonono, Simoné Lombard, Daniela Louw, Jo-Mari Steyn, Esmari Coetzee, Rosy Maoeng, Winnette Wangra.
Voor: Onica Tshabalala, Mariska Fourie, Thando Nhlapo, Lerato Mosala, Ayanda William.

Inligting verskaf deur Tanya:

Tanya 2