Ses Gimmies ingesluit in o/18 Griffons Akademiespan

Daar is ongekende, maar gesonde kompetiese onder die Gimmies vir plekke in provinsiale spanne. Ses seuns van een skool in die
o/18 Griffons Akademiespan wat aan die toernooi in Vanderbijlpark deelneem tydens die Julie vakansie.

Welgedaan manne, dit wil gedoen wees.

Baie geluk en baie sterkte met julle toernooi. Baie geluk ook aan mnr. Donovan Pieterse van Welkom-Gimnasium wat as spanbestuurder van die span verkies is.

Agter: Zander Wasserman, Andries Engelbrecht
Voor: Urzill Speelman, Byron Ferreira, mnr. Donovan Pieterse (spanbestuurder), Lubabalo Mteysi, Danny Jacobs

Inligting verskaf deur Tanya

Tanya 2