Mnr Roean Bezuidenhout, eerstespan rugbyafrigter van Welkom-Gimnasium, is aangewys as die hoofafrigter van die Nasionale Cravenweek /18 span. Die Gimmies is baie trots op Coach B soos ons hom noem.