Personeel ondersteun ons Skoolhoof.

Die foto van die personeel met hul kamerjasse is regtig in lig gewees om gees uit te beeld van ons Skoolhoof en personeel tydens die Derby die afgelope naweek. Jaarliks vind die Derby plaas tussen Welkom-Gimnasium en Goudveld. Ons Skoolhoof het aan die 1ste rugbyspan ‘n uitdaging gestel dat indien hulle telling 60 en meer is en Goudveld 15 en laer met die finale fluitjie, dat hy die Maandag in sy slaapklere skool toe sal kom. Wel, toe wen ons Gimmies met 66-6 en dus het die personeel ons Skoolhoof ondersteun. Ons hoof is mnr Slabbert.

Inligting verskaf deur Tanya:

Tanya 2