Welkom Gimnasium –  ons 1ste rugby seuns se oorwinning met ons onlangse Derby teen Goudveld. Dit was ‘n rekord telling van 66-6.

1ste span

GimmieOndersteuners

PAWILJOEN

 

Inligting en foto’s verskaf terug Tanya:

Tanya 2