Vyf Wittebergers eindig onder die TOP 20 in die Senior Afrikaanse Olimpiade. Hulle is van links; Janneke Venter – Derde, Doré Mostert – Twaalfde , Johannes van Graan – Eerste , Caro Bouwer – Vierde  en Elrize Swartz – Twintigste