Marx van Wyk is vir die Seuns o/10-Vrystaat Tennisspan gekies.
Hierdie span neem aan die Interpro-reeks teen Boland, KZN en Noordwes deel.

Baie geluk en sterkte aan Marx!