Vier Witteberg leerlinge het Saterdag in die 6de en laaste Vrystaat Sanesa perdekompetisie vir Western Mounted Games in Viljoenskroon deelgeneem.

Foto Van links:  McCayla Freeman , Brandon de Bruyn , Christiaan Willemse (derde algeheel vir die dag tussen alle ruiters ) en Tredoux Willemse ( eerste algeheel vir die dag. )