Baie geluk aan die volgende Atlete van Hoërskool Sentraal wat gekies is vir die Vrystaat  Atletiekspan om vanaf 28 Maart – 1 April 2017 aan die SA skole kampioenskappe deel te neem.

Voor.l na r. Henrico Du Plessis, S.J. Fourie, Welana van der Merwe, Lize Jacobs

Agter l. na r. Du Preez Grove, Zaine De La Rey, Diaan Marais, Lorraine Botha, Abia Bosman, Heike De Nysschen, Corle van der Walt, Lu-Zahn Jansen van Rensburg.

Afwesig: Christiaan Duvenage, Henro Potgieter