Die Graad 11-leerders wat verkies is tot die VRL van Hoërskool Reitz vir 2016 is reeds verkies.

Die hoofleiers sal vroeg in die 4de kwartaal aangewys word.

Op die foto is van links na regs:

Erika Benadé, Shantel Bouwer, Suzanné Linde, Minanté Cronje en Driana van Deventer.