Die graad 5 Voortrekkerdogters van Fichies, Bloemfontein, het op Saterdag, 6 Augustus 2016 besoek afgelê aan die Groot Gat in Kimberley en ook Magersfontein.  Die dogters werk aan hul Delwerye spesialisasie. Hulle het dit baie geniet.

FICHIES VOORTREKKERDOGTERS BESOEK KIMBERLEY SE GROOT GAT