Baie geluk aan die volgende sprekers van Voortrekker Hoërskool, Bethlehem, wat deurdring na die Vrystaat finaal van die ATKV se Redenaarskompetisie

Voor: Yadine de Kock, Liesl Kasselman, Zanda Dyantyi, Laura Wessels, Mamello Makoanyane

Agter: Karabelo Moloi, Koos Muller, Lereko Mokoena, Elmarize Knobel, Elaine van Wyk, Kamo Moloi