Voortrekker se matrieks oorhandig die graad 8’s se baadjies aan hulle, wat hulle seremonieël deel maak van die Trekker-familie. Dis lekker by Voortrekker!

Foto bo:

Nico Charilaou, Duan Viljoen, Justin Kritzinger, Oostewald Eksteen, Christiaan Murray