Voortrekker se eerste krieketspan gaan van krag tot krag en wen Vrydag 5 Februarie se ligawedstryd teen Witteberg met 7 paaltjies. Witteberg teken 219 lopies in 48 boulbeurte aan. Voortrekker wens met 222 vir 3 in 33 boulbeurte

Met die kolf en bal skitter die volgende leerders:

Steven Gremels 3 vir 30 in 10 beurte
Bertus Kleynhans 3 vir 34 in 10 beurte

Michael J.v. Rensburg 108*  van 60 balle
Ruan Labuschagne 56*  van 88 balle

Foto bo:  Eerste Krieketspan

Voor: Marius van der Schyff, Bertus Kleynhans, Michael Janse van Rensburg, Ruan Labuschagné, Abé Vermaak

Agter: Jaco Schoeman (afrigter), Anton Muller, Jan-Karel Rossouw, MJ Rossouw, Steven Gremmels, Luan Kruger, Willie Naudé, André van Schoor, Jakkals Scheeprs (afrigter)