Voortrekker se stuk “Bouvallig” (geskryf deur me. Ronelle van Heerden) vaar uitstekend by die ATKV se Tienertoneelkompetisie. Hulle ontvang die volgende sertifikate:

Violet Liebenberg: Silwer
Stel: Silwer
Amy Schroeder: Brons
Hanno Pieters: Brons
Me. van Heerden: Brons (regie)
Beligting: Brons

Baie geluk met julle vertoning! Julle maak ons trots.