Voortrekker presteer by die Radikale Redenaars se nasionale finaal in Pretoria. Lerato Sechele, Thembi Nthembu, Elaine van Wyk, Franzet Farrell, Kgomotso Mokoena en Liesl Kasselman vaar baie goed.
Lerato Sechele word as die wenner van die senior Eerste Addisionele Taalafdeling aangewys. Dankie vir die harde werk!
Trekkertrots!

Foto bo:   Lerato Sechele