Baie geluk aan Lizaan Erwee, Alex Auld en Leandri Boshoff van Voortrekker Hoërskool, Bethlehem, wat gekies is vir die Oos-Vrystaat landloopspan wat aan die Vrystaat landloopkampioenskappe gaan deelneem.