Voortrekker kultuur presteer weer op Nasionale vlak.

Jené van Heerden dring deur na Die Nasionale rondte van The South African Championships in die afdeling drama wat later die jaar plaasvind. Sy moes ‘n videosnit instuur as oudisie waarna ‘n keuringsproses plaasgevind het.
Trekkertrots.