Voortrekker se Debatspan verower 3de plek in Vrystaat finaal. Dertig skole in provinsie het deelgeneem.   SAASTA (South African agency for science, art,technology advancement).  Naledi Mosia, Nonthantla Nhlapo,Helen Wessels,Duncan McAlpine en Francois Lombaard het Voortrekker verteenwoordig. Hul moes bewys dat biotegnologie die antwoord is vir SA se energiekrisis. Trekkertrots.