Jenz Wöhlitz   :     Wen (enkels en dubbels) by Kloppers toernooi vir seuns o/18 in Bloemfontein.

Wen Suid-Afrikaanse tennis Dunlop super 7 silwer toernooi in Bloemfontein seuns o/18

Wen Suid-Afrikaanse tennis mini 2 toernooi goud in Bloemfontein – mansafdeling

Ruben Brussouw :   Derde in Kloppers toernooi in Bloemfontein seuns o/18

Diana Brussouw :   Wen Kloppers toernooi dogters o/18 in Bloemfontein (ontvang trofee)

Reece Wöhlitz    :      Eindig 12de vir seuns o/14 in Kloppers toernooi in Bloemfontein

FOTO BO:   v.l.n.r: Ruben Brussouw, Diana Brussouw, Reece Wöhlitz, Jens Wöhlitz