Nadat Dis ek , Anna, die film gemaak is,  is daar met n veldtog teen molestering van vroue begin. Bethlehem Voortrekker Hoërskool daag die ander skole uit om hierdie veldtog ook te ondersteun.

Tydens n Vrouebederfdag het Kara van der Merwe, aktrise, en n leerder van Potch Gim opgetree. Sy het ook n Facebook page begin: sit jou voet neer.  Nerine Pienaar wat die kostuums ontwerp het,  was die hoofspreker.

BETHLEHEM VOORTREKKER FOTO 2