Tydens Sentrale Volkskool Kroonstad se prysuitdeling het Carla Crous die beker ontvang vir die Veelsydigste dogter op kultuurgebied.