Volkies spog met 5 tennisspelers wat opgeneem is in die Noord-Vrystaat A spanne. Hulle is van links Kellan Oehley, Berno de Klerk, Carli du Plessis, Waldo Baretto en Juandré Bezuidenhout.