Liza Hart en Simoné Strauss (foto bo)  van Welkom Volkskool is opgeneem in die Noord-Vrystaat se 0/13 Bokkie netbalspan.

Danelle Smith was afwesig.