Hierdie vier skitteratlete van Welkom Volkskool laat die Volkies se harte warm klop. Hulle is in die Vrystaat Atletiekspan ingesluit wat vanaf 23 Maart 2017 aan die SA Atletiek-kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.

VLNR: Ilke de Klerk;  Mienké Nieuwenhuis;  Ruan Hart en Keagan Frankenfeld