Die 0/11A rugbyspan beleef ‘n skitterende seisoen. Hulle teken ‘n total van 680 punte aan en staan slegs 14 af.

Hulle bereik die volgende hoogtepunte:

Odensia-aandreeks wenners

Volksrust-toernooi wenners

Griffon liga-wenners