Uitslae vir DAG 1  (3 Julie):

Titans 24 vs Rooikatte 10

Speler van die Wedstryd : Jared Steyn (Titans)

Oud-Skoliere 15 vs Griffons 8

Speler van die Wedstryd : Hanrique Grobler (Oud-Skoliere)

Luiperd Platteland 56 vs Lynx 0

Speler van die Wedstryd : Franco Boshof (Luiperds)

Noord-Natal : Lammergeiers 54 vs Oos-Vrystaat 0

Speler van die Wedstryd : Armand Olsen (Lammergeiers)

Oostelike Provinsie 54 vs Suid-Vrystaat 0

Speler van die Wedstryd : Morné Prince (OP)

Vrystaat Kiewiete 10 vs Sandveld 7

Speler van die Wedstryd : JC Kleynhans (Sandveld) 

Uitslae vir DAG 2  (4 Julie): 

Oos-Vrystaat 15 vs Lynx 12

Speler van die Wedstryd : Quinton Bester (Lynx) 

Sandveld 33 vs Suid-Vrysaat 0

Speler van die Wedstryd : JC Kleynhans (Sandveld) 

Rooikatte 35 vs Griffons 27

Speler van die Wedstryd : Richard Collins (Rooikatte) 

Oud-Skoliere 36 vs Vrystaat Kiewiete 29

Speler van die Wedstryd : Wynand Swanepoel (Oud-Skoliere) 

Noord-Natal : Lammergeiers 25 vs Titans 7

Speler van die Wedstryd : JW Olsen (Lammergeiers) 

Oostelike Provinsie 21 vs Luiperds 18

Speler van die Wedstryd : Wiehann Pretorius (OP)

Finale dag   (5 Julie):

Lynx 27 vs Suid-Vrystaat 17

Speler van die wedstryd: Jemaal Kroukamp (Suid-Vrystaat)

Oos-Vrystaat 24 vs Sandveld 17

Speler van die wedstryd: Tiaan Faber (Sandveld)

Griffons 50 vs Vrystaat Kiewiete 14

Speler van die wedstryd: Wilhelm Burger (Griffons)

Rooikatte 35 vs Oud-Skoliere 14

Speler van die wedstryd: Khatlo Molefe (Rooikatte)

Titans 24 vs Luiperds Platteland 0

Speler van die wedstryd: Oliver Mayall (Titans)

Noord-Natal : Lammergeiers 36 vs Oostelike Provinsie 26

Speler van die wedstryd: Ryno Swanepoel (Lammergeiers) 

VKB o/16-Rugbyweek statistiek:

Wenspan vir die week:  NOORD-NATAL (LAMMERGEIERS)

Span wat aanskoulikste rugby gespeel het:   TITANS

Beste Voorspeler van die toernooi:    JARED STEYN  (TITANS)

Beste Agterspeler van die toernooi:   JC KLEINHANS  (SANDVELD)

Beste Speler in elke posisie:

  1. Wiehann Pretorius (Oostelike Provinsie)
  2. Franco Boshoff (Luiperd Platteland)
  3. Morné Prins (Oostelike Provinsie)
  4. Johan Janse van Rensburg (Luiperd Platteland)
  5. Hansie Pieterse (Luiperd Platteland)
  6. Jared Steyn (Titans)
  7. Jared Kruger (Griffons)
  8. Shaun Potgieter (Titans)
  9. George van der Merwe (Rooikatte)
  10. Janco Scheepers (Luiperd Platteland)
  11. Francois Swanepoel (Luiperd Platteland)
  12. JC Kleynhans (Sandveld)
  13. Oliver Mayall (Titans)
  14. Ricardo Krige (Oostelike Provinsie)
  15. Elcurtis le Vac (Oostelike Provinsie)

Baie geluk aan die volgende seuns wat tydens die VKB o/16-Rugbyweek gekies is vir die Dubai-span wat 25 November tot 3 Desember toer.

  1. Wiehann Pretorius (Oostelike Provinsie)
  2. Franco Boshoff (Luiperd Platteland)
  3. Morné Prins (Oostelike Provinsie)
  4. Johan Janse van Rensburg (Luiperd Platteland)
  5. Hansie Pieterse (Luiperd Platteland)
  6. Jared Steyn (Titans)
  7. Jared Kruger (Griffons)
  8. Shaun Potgieter (Titans)
  9. George van der Merwe (Rooikatte)
  10. Janco Scheepers (Luiperd Platteland)
  11. Francois Swanepoel (Luiperd Platteland)
  12. JC Kleynhans (Sandveld)
  13. Oliver Mayall (Titans)
  14. Ricardo Krige (Oostelike Provinsie)
  15. Elcurtis le Vac (Oostelike Provinsie)
  16. SW Craig (Noord-Natal, Lammergeiers)
  17. Nicolaas Erasmus (Luiperd Platteland)
  18. FP de Villiers (Noord-Natal, Lammergeiers)
  19. Hanrique Grobler (Oud-Skoliere)
  20. Armand Olsen (Noord-Natal, Lammergeiers)
  21. Kevin Swiegers (Luiperd Platteland)
  22. Ruan Bosman (Noord-Natal, Lammergeiers)
  23. JW Olsen (Noord-Natal, Lammergeiers)
  24. John Oberholzer (Noord-Natal, Lammergeiers)
  25. Richard Collins (Rooikatte)