Vier van Primêre Skool Jordania in Bethlehem se dogters is in Vrystaat netbalspanne ingesluit.

 

Lisedi Mokoena o/12A, Katleo Mokhina o/12A, Kani Motloung o/13A, Ntipana Marotoli o/13A