1Ste-span:

Lou-Anne Swart, Lisa Loggenberg, mev. Juanita Kriel, Sané Stoman, Angelique Eksteen, Eileen Kleynhans, Sharné Fourie, Danica van Zyl, Janeke van Tonder, Janet van Niekerk, afwesig Melandri Rheeder

Vier netbalspanne van Rooiskool 1ste, 0/16A, 0/15A en 0/14A-spanne het deurgedring na die Vrystaatbeker wat op 17 Junie gespeel is.

Die vier spanne asook die 2de-netbalspan was Fezile Dabi-ligawenners.

Die o/16A-span het deurgedring na die semi-finaal tydensdens die Vrystaatbeker en verloor toe ongelukkig teen Hoër Oranje Meisieskool 15-5.

0/16A:

Voor: Tanya Fourie, Nikita Janse van Vuuren, Anri Muller

Agter: Danyel Bosch, Tineke O’Neil, Anlu Keeve, Tharicha de Beer, Sü-Mari Lues, Tineke van Tonder

0/15A:

Voor: Nkite Pretorius, Christelle van Zyl, lucille Carmen Bray, Mari Pieters

Agter: Johanné van Coller, Melissa Westraad,,Megan-Lee Pretorius, Britney von Ahlefeldt, Mikayla Burger

0/14A:

Voor:Larissa Coetzer, Zaskia Muller, Lise-Mari Loubser

Agter:  Jané Vorster, Johané Botha, Zandri van Zyl, Telize Sevenster

0/14B:

Keana Kriek, Sonika Saunderson, Anjuané Pretorius, Rianca Joubert, Anricke Scriven, Jeané Pretorius, Tshepiso Mpholo (afwesig)