Op die onlangse prysuitdeling van Blouskool Kroonstad, het die volgende leerders die Verdienstelikheidstoekenning vir die Juniors ontvang:

Hoogste prestasie in kultuur en/of akademie –  Junior Dogter   –    Suné Grobler (links op foto)

Highest achievement in culture and/or academics – Junior Boy  –   Arno Swart  (right on photo)