Uppies Netbal het die vakansie vanaf 21 – 23 Maart `n netbaltoernooi by Affies bygewoon en die voorreg gehad om `n kliniek aangebied deur Yvonne Willering by te woon.  Die dogters het teen gedugte teenstanders soos Affies, Monument, Pietersburg en Garsfontein te staan gekom. Die dogters het goeie netbal gespeel, spanne se kombinasies is uitgetoets en hulle het baie geleer.

Die 0/19A’s eindig 15de, die 0/16A’s 7de en die 0/14A’s 3de algeheel op die toernooi.

Baie dankie aan al ons borge,al ons ouers wat ons ondersteun het en elke dogter wat hard gewerk het op die toernooi.

Uppies netbal is baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê.

Spelers

UPPIES NETBAL O16

0/16  (FOTO BO)

Ayanda Esau, Jo-Nel Neser, Cleo Minnaar, Dirette Oberholster, Juf Pool, Melonice Kordom, Leandré Hanekom, Gillian du Plessis, Nicolene Loots

UPPIES NETBAL O14

0/14  (FOTO BO)

Agter: Juf Lombard, Jessi Wessels, Janice Avenant, Nina Slabbert, Ona Lamprecht,            Di-Mari Visser

Voor: Berna Killian, Beryl Ndhlovu, Marnel Oberhoster

UPPIES NETBAL O19

0/19  (FOTO BO)

Agter: Lara-Mari Geldenhuys, Chané Avenant, Juf Esterhuizen, Lorraine Groenewald,   Liché Prinsloo

Voor: Navern Olivier, Jackie Kuhn, Liza-Mari Groenewald, Alicé Maritz