Hokkie

Seuns uitslae:

Uppies 0.19B vs Duineveld 0.19B: 0 – 1 Verloor

Uppies 0.19A vs Duineveld 0.19A: 1 – 1 Gelykop

Dogters uitslae:

Uppies 0.16A vs Duineveld 0.16A: 0 – 4 Verloor

Uppies 0.19B vs Duineveld 0.19B: 0 – 2 Verloor

Uppies 0.19A vs Duineveld 0.19A: 0 – 0 Gelykop

Klein Interjol Netbal

Uppies netbal het n besonderse goeie Klein Interjol gehad. Uit die 6 wedstryde gespeel het ons 1 verloor,1gelykop en 4 gewen. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het,elke borg en ouer. Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir wonderlike kinders om mee te werk en dankie aan elke speelster wat hard gewerk het en pragtig gespeel het op die dag wen of verloor…Ons as afrigters is trots en dankbaar vir elkeen van julle. Die uitslae was as volg:

0/14B wen 17-10

0/16B verloor 9-20

0/19B wen 14-13

0/14A wen 16-12

0/16A gelykop 17 elk

0/19A wen 28-27

Tennis

Telling 10-8 Duineveld

KLEIN INTERJOL UPPIES EN DUINEVELD TENNIS

Rugby

15 B        0-43

14 A       0-38

15 A       14-7

16 A       22-19

19 B        26-51

19 A       7-11

Skaak:

Die klein Interjol Skaak toernooi het plaasgevind opVrydag 13 Mei 2016.

Hoerskool Duineveld  wen hierdie geleentheid met 9 stelle teen 3.