Uppies vs Springbok – 9 April 2016

Die naweek van die 9de April het Uppies hul B-spanne die geleentheid gebied om teen Springbok se A-spanne te kompeteer. Hierdie was ‘n guldige geleentheid vir ons spelers om ook dan hand op te steek.

Die uitslae was as volg gewees:

O/15B:  38 – 12

O/16B:  40 – 0

O/19B:  15 – 40

Ons dank almal vir hul ondersteunig en glo dat dit ‘n suksesvolle dag was.

 

Uppies vs Springbok – 14 April 2016

Uppies se rugby het die afgelope week ‘n bietjie gaan toer te Springbok. Dit was ‘n lang rit in die middel van die week en die seuns was redelik lam met die aankoms op die dorp, maar het steeds goeie rugby gespeel. Die o/14 span het teen HMO gespeel, terwyl die o/19B-span teen Keimoes se o/19A-span gespeel het.

Die uitslae is as volg:

o/14A: 0 – 32

o/15A: 24 -12

o/16A: 21 – 8

o/19B: 20 – 0

o/19A: 18 – 9

 

Uppies vs Augsburg Landbou – 16 April 2016

Uppies se rugby het vanaf Springbok na Clanwilliam op Vrydag, 15 April, vertrek en was baie mooi ontvang deur Augsburg se personeel. Die wedstryde was taai en het baie toewyding van die seuns geverg. Die uitslae van die naweek is as volg:

o/14A:  10 – 19

o/15A:  31 – 3

o/16A:  40 – 8

o/19B:  7 -13

o/19A:  21 – 29

FOTO BO:

Agter:   Iwan Lombard, Lumart van der Merwe, Jan Kotzè, Theuns van Zyl, Etienne Noeth, Jaco Jordaan, Hanlu Kotzè, Phillip Marais, Dirk Steenkamp en Johannes Terblanche.

Middel:   Jaco Koegelenberg, Cornè Potgieter, Janno Lategan, Devan Walters en Jeandrè Simon.

Voor:   Connie de Jager