Hier die uitslae van die pas afgelope Hopetown Saalperd Skou gehou 19-20/2/2016

Jessi Wessels

UPPIES PERDRY 1

3 Gang Perd Ruiter 14 jaar en onder – 2de plek- op haar perd, Hello Beautiful

3 Gang Ruiter 14 jaar en onder – 1ste plek – Fever Pitch, die perd van Marale Hoft

3 Gang Kinder Kampioenperd, Ruiter 18 jaar en onder  – 4de plek – op haar perd Hello Beautiful

Toanita Strauss

UPPIES PERDRY 2

3 Gang Ruiter 14 jaar en onder – 2de plek – Whats On – die perd van Mary-Ann Lovemore

3 Gang Plesierperd, Ruiter 18 jaar en onder – 2de plek – met haar perd, Another Time

3 Gang Plesierperd Hings/Merrie/Reun – 2de plek- met haar perd, Another Time

 Inge Wessels

UPPIES PERDRY 3

5 Gang Perd Ruiter 18 jaar en onder – 3de Plek – op haar perd, Peter the Wolf

5 Gang Kinderkampioen Perd – 1ste Plek – op haar perd, Peter the Wolf

Nicola de Waal Medalje Klas

UPPIES PERDRY 4

3 Gang Ruiterkuns klas – 1ste plek – 18jaar en onder

5 Gang Kinderperd – 2de plek – 18 jaar en onder

5 Gang Ruiterkuns klas – 2de plek – 18 jaar en onder

Marlé Hoft – Medalje Klas

UPPIES PERDRY 5

3 Gang Ruierkuns klas – 1ste plek – 18 jaar en onder