Uppies  Hokkie Dogters gekies in Noord Kaap spanne, gehou 21-22 April 2016.

Noord Kaap onder 18

Marle Hoft

Noord Kaap Platteland:

Jana Victor

Anneme Hanekom

Noord Kaap Onder 16

Almari Bruwer

Zani du Plessis

Christine Richter

Inge Wessels NRR

Noord Kaap Platteland Onder 16

Inge Wessels

Jana Breedt

Liza Slabbert

Zoë Strauss

Erna Theunissen NRR

Baie Geluk aan elkeen van die Dogters met hul mooi prestasie.