Die dogters het pragtige hokkie gespeel en hulle sportmangees was tops die afgelope naweek in Kimberley.

Uppies het pragtig vertoon!! Niemand kon ons miskyk nie.

Ons sê dankie aan ons ouers wat ons vergesel het en gesorg het dat daar altyd eet en drinkgoed was, julle is besonders!:

Christine Hanekom

Lizette du Plessis

Janetje Slabbert

Herculine Theunissen

Dankie vir die ondersteuning van al die ander Uppie Spanne! Geluk ook met julle mooi spel en uitslae!

 

FOTO BO:  AgterLinks na regs! Jane Becker,Inge Wessles, Zani du Plessis, Anneri van der Merwe, Jana Breedt, Marle Hoft, Almari Bruwer, Marina Goussard, Christine Richter, Jana Victor, Teliza Zaayman, Kristin Husselman

Voor: Anneme Hanekom en Liza Slabbert